K-9 Mail

Inprogram-aankope
3,4
99,7 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

K-9 Mail is 'n oopbron-e-poskliënt wat met basies elke e-posverskaffer werk.

Kenmerke

* ondersteun verskeie rekeninge
* Verenigde inkassie
* Privaatheidsvriendelik (geen dop hoegenaamd nie, koppel net aan jou e-posverskaffer)
* outomatiese agtergrondsinchronisasie of stootkennisgewings
* Plaaslike en bediener-kant soektog
* OpenPGP-e-poskodering (PGP/MIME)

Installeer die toepassing "OpenKeychain: Easy PGP" om jou e-posse met OpenPGP te enkripteer/dekripteer.


Ondersteuning

As jy probleme ondervind met K-9 Mail, vra vir hulp in ons ondersteuningsforum by https://forum.k9mail.app


Wil jy help?

K-9 Mail is nou deel van die Thunderbird-familie en bly 'n gemeenskap-ontwikkelde projek. As jy belangstel om te help om die toepassing te verbeter, sluit asseblief by ons aan! Jy kan ons foutspoorder, bronkode en wiki vind by https://github.com/thunderbird/thunderbird-android
Ons is altyd bly om nuwe ontwikkelaars, ontwerpers, dokumenteerders, vertalers, fouttrigeerders en vriende te verwelkom.
Opgedateer op
10 Mrt. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer tydens oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,3
94,5 k resensies

Wat's nuut

- Basic support for Android 15
- Add a link to the support article when signing in with Google
- Account setup attempts email provider's autoconfig first, then falls back to ISPDB
- Updated translations for multiple languages
- The changelog now properly displays release versions
- A wrong translation of the app name has been fixed
- Dependencies have been updated to fix a couple of bugs